Periode/ sisteem |
Epog/ serie |
Tydsnede/ etage |
M. jaar gelede | |
---|---|---|---|---|
Neogeen | Mioseen | Aquitanium | jonger | |
Paleogeen | Oligoseen | Chattium | 23,03–28,1 | |
Rupelium | 28,1–33,9 | |||
Eoseen | Priabonium | 33,9–38,0 | ||
Bartonium | 38,0–41,3 | |||
Lutetium | 41,3–47,8 | |||
Ipresium | 47,8–56,0 | |||
Paleoseen | Tanetium | 56,0–59,2 | ||
Selandium | 59,2–61,6 | |||
Danium | 61,6–66,0 | |||
Kryt | Laat | Maastricht | ouer | |
Die verdeling van die Paleogeen (IKS). |
Die Lutetium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen (serie/epog Eoseen). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die tydperk was van sowat 47,8 tot 41,3 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Ipresium en gevolg deur die Bartonium.